Johan Swanepoel
Ek sing al van skool dae af, maar het na skool 2 produksies saam met Jubelatum Gospel Sangers gedoen. Daarna was vir 4 jaar deel van "Die Eggo's Dans Orkes" waar ek ook 'n cd saam met hulle opgeneem het. Verder het ek net vry skud werk gedoen in studios.
Cell: 082 943 2736
Fax: 0866972698
|