Gerdt
Roetz
Gerdt Roetz kom van Krugerdorp, maar sing
en tree op oral in Suid Afrika.
Hy het al by verskeie musiekfeeste gesing
soos die KKNK, Aardklop, Kersiefees, Volksblad Kunstefees
en die Varkfees.
Gerdt skryf, en komponeer sy eie oorspronklike liedjies in
Afrikaans en Engels. Verskeie van sy liedjies soos Boontjiesop
en Sukses speel al vir n geruime tyd op plaaslike radio stasies.
Sy groot musiek invloed is Rodriguez, maar musikante soos
Jan Blohm, Mattys Roets saam wie hy ook al opgetree het, het
ook n groot impak op sy loopbaan.
Gerdt Roetz is verseker een van Suid Afrika se beste opkomende
musikante met vele talente wat n passie het vir musiek, sy
land en sy mense.
Date of Birth: 26/01/1981
Place of Birth: Krugersdorp
Life Philosophy: Gaan vir Goud
Likes: Music
Dislikes: Dishonesty
|